Proef 'n paar van die 137 resepte uit die hart van Namibië
Hierdie muffins is heerlik, vinnig en maklik om voor te berei — perfek vir jou gaste of die gesin se ontbyt.
| Bestanddele | Metode |
|---|---|
|
|
Tradisionele growwe beskuit — perfek saam met 'n koppie koffie op 'n koue oggend.
| Bestanddele | Metode |
|---|---|
|
|
Elegante klein happies wat perfek is vir enige feesviering of gesellige byeenkoms.
| Bestanddele | Metode |
|---|---|
|
|
Mamma se vleisbolletjies is nog lekkerder die volgende oggend, as niemand kyk nie.
| Bestanddele | Metode |
|---|---|
|
|
Hierdie slaai kan in die somer sommer dien as 'n maaltyd saam met 'n lekker broodjie, en is op sy lekkerste as hy oornag gestaan het!
| Bestanddele | Metode |
|---|---|
Vir die sous:
|
Vir die sous:
|
Die lemoenstroopkoek is altyd 'n staatmaker! Bedien saam met sjokolade of vanielje roomys.
| Bestanddele | Metode |
|---|---|
Vir die koek:
|
Vir die koek:
Hierdie koek vries baie goed. |
Terugvoer van lesers en kos-liefhebbers
Ek maak hierdie gesondheidsmuffins gereeld vir my gaste! Dis heerlik, vinnig en maklik om voor te berei.
— Sandri JonesLouise, ek het vandag vir die 2de keer die patatresep gemaak wat uit jou boek kom. Heerlik, Oom Schalk eet sy vingers af.
— Liesie StraussDie boek is pragtig — ek het dit van voor tot agter gelees, job well done!!
— Bernice van der MerweEen van die 'must have boeke' en 'n wonderlike geskenk vir moeders dag wat om die draai is.
— Nicola du ToitDankie liewe Louise vir jou boek! Dis vrekmooipragtig en SO spesiaal. More oggend is dit ek en Woestynkombuis!
— Madeline NortjéThis is so much more than only recipes. This is a story of life and longing and beauty and gratitude and joy. This truly is a job of excellence done with love.
— Cas de VilliersBestel jou eie kopie van Woestynkombuis — slegs R250 (posgeld ingesluit)
Kontak Ons